Skool vir talente 3 Derde periode: Monsterspore! (April 2025, Sagteband, 256 pg, Kinders, 9-12 yr) Kobus Geldenhuys, Silke Schellhammer

Welkom in die Skool vir Talente. Hier kan almal fantastiese dinge doen. Hulle kan van vorm verander, met diere kommunikeer, water beheer . . . en nog baie meer!

Alva sien uit na hulle nuwe skoolprojek: Hulle gaan fossiele soek onder op die eiland se strand. Maar dan ontdek hulle reusagtige voetspore in die sand. Beteken dit daar is ‘n monster op die eiland?

Kobus Geldenhuys, Silke Schellhammer

R225.00

Available on back-order

SKU: 9780798185028 Categories: , , Brand:

Description