Skreeu en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback, Herdruk,160 pg, 15+) Saamgestel deur Marieta Nel en Adinda Vermaak

Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.

Saamgestelling deur Marieta Nel

R250.00

Available on back-order

SKU: 9780799370744 Categories: , , ,

Description