Soek in die boek: Troeteldiere (Augustus 2024, 10 pg, Kinders, Kartonboekie) Townhouse Publishing

Leer kinders speel-speel meer oor hulle gunsteling troeteldiere. Met kleurvolle illustrasies, teks wat rym, dinge om op elke bladsy te soek en ‘n drahandvatsel vir klein handjies, is hierdie lieflike kartonboek perfek vir kleuters wat aan die beweeg is.

Townhouse Publishing

R165.00

Available on back-order

SKU: 9780798184786 NB Categories: ,

Description