Leer my lees (Vlak2) 3: Tippie en die duur mat (Afrikaans, Paperback, 24 pg, 5+) Reinette Palmer, Jose Palmer Series: Leer my lees reeks

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

Reinette Palmer, Jose Palmer

R45.00

Available on back-order

SKU: 9780799372793 Categories: , , , ,

Description