Tjoppie En Die Tweeling (Afrikaans, Paperback)

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Chewy en Lobo is ‘n tweeling en hulle gaan Tjoppie leer hoe om mededeelsaam te wees. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.

Liz de Villiers

R130.00

Available on back-order

SKU: 9780798178945 Categories: ,

Description