Toe my kat nog klein was, Boek 2 (Hardeband, 32 pg, Kinders voorskool, jong jeug) Gilles Bachelet

Die tweede boek van 3 in die reeks. Boeke kan afsonderlik of in volgorde gelees word.

Wat is meer hartroerend as ’n klein katjie se soeke na moedersmelk met sy klein slurpie? As die gedagte hieraan jou laat verteder, ontdek hoe een van hierdie klein katjies my kat geword het – die mees saggeaarde, die grootste en die mees verspotte kat ter wêreld!

Gilles Bachelet

R160.00

Available on back-order

SKU: 9781485301950 Categories: , Brand:

Description

Gilles Bachelet (1952) het vir tydskrifte en kinderboeke begin illustreer nadat hy kuns studeer het. Hy is ’n dosent in illustrasie aan die Ecole Supérieure d’Art in Cambrai, Frankryk.