Sale!

Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika 2 – Caster Semenya, Zulaikha Patel, Saray Khumalo (Sagteband, 64 pg elk, Ouderdom 11+, Gr 3-5) Wendy Maartens Illustreerder: Linki Brand

Caster Semenya, Zulaikha Patel, Saray Khumalo

Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ‘n moet-hê vir elke jong leser.

Die reeks is ook te koop in ‘n pragtige bokspak (ISBN 978 0 6396 0837 2) wat waarde vir geld, die ideale geskenk en ‘n fantastiese versamelaarsitem is.

Wendy Maartens Illustreerder: Linki Brand

Original price was: R80.00.Current price is: R40.00.

Available on back-order

Description