Vasbyt Vyf: Die ontvoering (Sagteband, 112 pg, Kinders 10 – 12 yr) Eleanor Lombard

Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ‘n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry – net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan! Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handré wéét wat hulle gesien het … en daar is net een oplossing: hulle moet die meisies red. Maar toe al hulle planne verkeerd loop, word die twee seuns sowel as Handré se sussie, Karli, ook deur die ontvoerders vasgekeer. Nou moet die vyf kinders leer vasbyt … en planne maak.

Eleanor Lombard

R180.00

Available on back-order

SKU: 9780637000420 L Categories: , ,

Description