Voël-Safari Aktiwiteitsboek (Maart 2026, Sagteband, Kinders 7 – 11) Helene Booyens, Hélène Loon

’n Kleurvolle aktiwiteitsboek vir jong natuurliefhebbers, ideaal vir kinders van 7 tot 11 jaar,

Lees meer hieronder.

Helene Booyens, Hélène Loon

R190.00

Available on back-order

SKU: 9781779890528 Categories: , Brand:

Description

Hierdie prettige, interaktiewe boek is vol opwindende aktiwiteite en fassinerende feite oor Afrika se voëls, van kleurryke visvangers tot majestueuse arende en pragtige flaminke. Dit is ideaal vir kinders van 7 tot 11 jaar, en sluit woordspeletjies, doolhowe, kopkrappers, blokraaisels en baie ander aktiwiteite in wat nuuskierigheid en kreatiwiteit aanwakker. Soos kinders speelspeel die aktiwiteite voltooi, leer hulle meer oor die geveerde vriende in hul tuin én in die wildernis.