Description
Daar is spasie vir leerders om antwoorde in te skryf wat dit ideaal maak as ‘n alles-in-een-werkboek. Hierdie boek is ideaal vir die klaskamer omdat dit op ‘n eenvoudige manier wys wat ‘n onderwysers alles met rympies, as teks, in die klas kan doen. Met die aktiwiteite soos begrips- en taalvrae word leerders op ‘n eenvoudige wyse aan die konsep van “digvorm” bekendgestel en dien dit ook as grondslag vir toekomstige literêre begrippe. Die werkboek kan vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taalsprekers gebruik word.





