Zombie-sokker (Junie 2025, Sagteband, 60 pg, Kinders 9+) Fanie Viljoen

Tibs Tabane en sy vriend Elroy is MAL oor sokker. Hulle berei voor vir ’n belangrike sokkerwedstryd, maar hoekom hoor hulle die heeltyd ’n stem wat roep: “HONGER-R-R-R”? Gaan Tibs en Elroy betyds die zombies kan keer wat dreig om die sokkerwedstryd te ontwrig?

Fanie Viljoen

R180.00

Available on back-order

SKU: 9780637007788 Categories: , Brand:

Description