Die Blou Van Ons Hemel (Afrikaans Edition) Quintus Van Der Merwe

Ruben Meyer, hoof van die Departement van Binnelandse Sake, moet al sy diplomatieke vaardighede inspan, want hier in Pretoria is ‘n fyn politieke spel aan die ontwikkel. Ook, hy is ‘n getroude man, maar voel aangetrokke tot die pragtige Belgiese joernalis.

Quintus Van Der Merwe

R180.00

Available on back-order

Description