Die Dinge Van ‘n Kind (Afrikaans, Sagteband, 259 pg, Herdruk, Nuwe Boekomslag) Marita Van Der Vyver

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun he langs die pad. “Met die woorde lei die mooi, rebelse Dalena haar nuwe vriendin, Mart, ‘n wereld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. So begin ‘n inisiasieproses wat met opwinding, maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Die dinge van ‘n kind is ’n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.

Marita Van Der Vyver

R325.00

Available on back-order

Description