Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte (Sagteband) Aryan Kaganof

Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte is ‘n radikale en eksperimentele teks, die eerste en enigste van sy soort in Afrikaans.
Dit is onmoontlik om die teks te kategoriseer as roman, gedig, drama of draaiboek. Dit is vreemd, eksperimenteel en totaal “anders”.
Die boek is ‘n pleidooi teen standardisering op elke vlak: spelling, taalgebruik, uitleg, paragrawe, alles…
Dit is totaal, ekstreem anti-standaard.

Aryan Kaganof

R220.00

Available on back-order

SKU: 9781928530091 Categories: , , ,

Description