Sale!

HS: Begin inheems (Sagteband) Anneke Kearny

‘n Vars blik op inheemse tuinmaak, of jy nou geleidelik uitheemse plante met inheemses wil vervang, of van voor af begin en volledig op ons eie plante fokus. Hierdie plante verg minder werk as uitheemses, het gewoonlik minder water nodig, wil byna geen chemiese kunsmis en insekdoders hê nie, en kos heelwat minder omdat jy hulle nie kort-kort hoef te vervang nie.

Anneke Kearny

Original price was: R185.00.Current price is: R69.00.

Available on back-order

Description