Sale!

HS: Tuinmaak in Houers (Paperback, 160 pg) Frances Tophill

Laat Frances Tophill jou met meer as 40 projekte vir kreatiewe houers wys hoe om dikwels misgekykte potte ten beste te benut in jou tuin – of dit nou ‘n beskeie balkonnetjie, ‘n klein stoepie of net ‘n vensterbank is.Daar is altyd plek vir ‘n bietjie groenig-heid in ‘n mens se lewe. Of jy nou iets vars by jou kombuistuin wil voeg of sukkulente op jou vensterbank wil uitstal, houers maak dit moontlik om die natuur in die kleinste en moeilikste plekkies in te bring. Frances dek ‘n verskeidenheid plant-skemas en soorte houers – van kruike en troe tot gestapelde potte en hang-mandjies. Sy gee raad oor die beste plante vir houers, van bonsaibome en bolle tot rankplante en snyblomme. Leer hoe om ‘n lewende muur te skep, ‘n metaalpot vir ‘n dammetjie te gebruik, ‘n geut-pyp met aarbeie te beplant of selfs jou eie potte te maak. Met die kreatiewe idees in hierdie boek, kan jy enige tuin met net ‘n paar houers in iets besonders omskep.

Frances Tophill

Original price was: R150.00.Current price is: R139.00.

Available on back-order

Description