Louoond (Afrikaans, Sagteband, 78 pg) Jeanne Goosen

In 1987 tref Jeanne Goosen se kontroversiële en vernuwende novelle Louoond die Afrikaanse prosarakke. Die verteller probeer in haar kombuis sin maak van die chaos rondom haar. Resensente loof dit as ’n veelvlakkige verhaal waarin problematieke temas met skerpsinnigheid en humor aangebied word.

Die vrou in ’n manlik oorheerste samelewing, Suid-Afrika se politieke bestel, religie en skrywerskap kom aan die bod.

André P. Brink bestempel Louoond as ’n “indrukwekkende prestasie waarmee Jeanne Goosen opnuut getoon het watter meesterlike prosateur sy is”. Sedert Louoond se verskyning lyk die Suid-Afrikaanse samelewing heelwat anders. Juis daarom is ’n herlees en herwaardering van Louoond so interessant.

Jeanne Goosen

R180.00

Available on back-order

Description