Newman se Voels van Suider-Afrika (2010, Afrikaans, Paperback, 536 pg) Kenneth Newman

Die gedenkuitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika is ‘n opdatering van ‘n klassieke voelboek, asook ‘n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman. Lees meer hoeronder.

Kenneth Newman

R400.00

Available on back-order

Description

Die gedenkuitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika is ‘n opdatering van ‘n klassieke voelboek, asook ‘n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman.

Met die ondersteuning van Faansie Peacock (‘n opkomende voelkenner) het Vanessa Newman (die outeur se dogter) die teks en illustrasies vir die nuwe uitgawe volledig hersien, opgedateer en uitgebrei. Die titel bevat al die voels wat waargeneem is tussen Antarktika en die Zambesirivier, en sluit in voels van die Suidelike Oseaan, Suid-Afrika, Zimbabwe, Namibie, Botswana, Swaziland, Lesotho en osambiek.

Die bekende, gebruikersvriendelike formaat van Newman se Voëls is behou, maar die boek spog met ‘n moderne nuwe voorkoms. Kleurkodes is gebruik vir voelgroepe en kruisverwysings tussen die teks, en illustrasies is behou. Die bekende groot, akkurate illustrasies van elke spesie wys die voel soos wat hy in die veld voorkom, en byskrifte tot die illustrasies lig nou hoofkenmerke uit.

‘n Hersiende inleiding wys lesers stap-vir-stap hoe om die nuutste uitgawe van Newman se Voëls te gebruik.