NV Augustus: Galgmeisie (Afrikaans, Paperback, 496 pg, Historiese Roman – Jeugfiksie) Jean-Claude Van Rijckeghem, Pat Van Beirs; uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo

Oorspronklik gepubliseer as Galgenmeid – uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo

Antwerpen 1582: Die veertienjarige dief en inbreker Gitte Niemandsdogter word deur ‘n stadswagter gearresteer, en sy word ter dood veroordeel. Sy ontsnap net-net aan die galg deur die onderbalju daarvan te oortuig dat haar pa ‘n Spaanse hertog is. Hy is boonop die raadgewer van koning Filips die Tweede. Die Nederlande is in oorlog met Spanje, en in ruil vir haar lewe moet Gitte spioeneer vir die Nederlandse prins van Oranje. Sy gaan na Sevilla en sal al haar lis en vernuf moet aanwend om die hertog se strategiese seekaarte te steel. Maar hoe langer Gitte in Sevilla is, hoe meer hou sy van die stad en van die hertog. Wanneer sy die elegante don Domingo ontmoet, raak sy dolverlief. Sy probeer alles in haar vermoe om van haar opdrag ontslae te raak…

Jean-Claude Van Rijckeghem, Pat Van Beirs; uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo

R225.00

Available on back-order

Description