Description
“Gangster, hy? Eugene het gelag en onthou daar is actually ’n óú Kaapse term vir ’n ou soos hy: gentleman-skollie. Netjies gecollar en getie, maar hy skop jou gou in jou p**s. Eugene staan met een voet hier en met een voet in die ghetto. Overgeset synde, jy kan die gentleman uit die ghetto haal, maar nie die ghetto uit die gentleman nie.
Hy kom uit die ghetto se killing fields.” skryf Kirby van der Merwe





