NV Julie: Skryf Afrikaans Van A Tot Z – Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers (Afrikaans, Paperback, 3de Hersiene Uitgawe, 720 pg) Sebastian Pistor, Dalene Muller

Die derde uitgawe van Skryf Afrikaans van A tot Z (SAAZ3) is bygewerk volgens die elfde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017).

Dié stylgids:

  • wys talle verskillende taalverwante keuses uit
  • wys hedendaagse woordvoorkeure en die jongste taalgebruik uit
  • bevat ’n belangrike nuwe afdeling oor die opstel van ’n huisstylgids
  • fokus op lesersvriendelikheid in Afrikaanse skryfwerk

SAAZ3 is vir alle teksversorgers asook ander taalgebruikers wat effektief in Afrikaans wil kommunikeer.

Sebastian Pistor, Dalene Muller

R380.00

Available on back-order

Description