NV September: Moederland (Sagteband, 352 pg) Madelein Rust

Deur die skrywer van 25 Trappe na benede.

In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan ‘n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder ‘n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig. Genadedood noem hulle dit. Want, sê die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie.

Moederland bied ‘n fassinerende blik op die toekoms. ‘n Puik nagevorsde, aksiebelaaide riller.

Madelein Rust

R340.00

Available on back-order

Description