Roofdier – gierigheide en moord loop hand in hand (Sagteband, 336 pg) Marie Lotz

‘Vyf sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor.
Kaptein Alek Strauss, lid van ‘n spesiale ondersoekspan, het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan?
‘n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ‘n skrywer wat die bloederige donker onder ‘n blink oppervlak blootlê.’

Marie Lotz

R300.00

Available on back-order

Description