Sweetie: Stories (September 2025, Sagteband, 224 pg) Nataniël

Nataniël is enig in sy soort. Kunstenaar, sanger, skrywer, wysgeer. Over the top. In hierdie uitsonderlike bundel stories vermaak Nataniël ons weer met sy vlymskerp en soms stikdonker humorsin: die stories is absurd, misterieus en immer betowerend. Hierdie splinternuwe versameling van Nataniël bevat 31 stories — 5 in Engels, 26 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is uit Nataniël-produksies oor ’n periode van twee jaar: Ring Van Vuur, Nineveh Song, Cake Topper en Duif.

Nataniël

R300.00

Available on back-order

SKU: 9780798185707 Categories: , , Brand:

Description

Die skrywer: Sedert sy solo-debuut het Nataniël reeds meer as 90 oorspronklike verhoogproduksies aangebied, 17 albums en 24 boeke gepubliseer en 8 televisiereekse aangebied. Hy is hoof van sy produksiemaatskappy, Nataniël House Of Music, en sy SARIE-rubriek verskyn al vir meer as 20 jaar. Hy tree ook landwyd op met sy leefstylreeks, GESELS.