Vertel! Vertel! (Afrikaans, Paperback, 222 pg)

Alles in hierdie kortverhaalbundel deur geliefde verteller Dot Serfontein, is nie noodwendig waar nie. Nee, maar alles is moontlik waar mense geslagte lank onder die dassiebruin velkaros van die Noord-Vrystaat slaap teen brak winters en taaibosharde somers.

Dot Serfontein

R195.00

Available on back-order

Description