WAAR BLOED KRUIP (Febuarie 2026, Sagteband, 224 pg) Marieta Carrick

Met haar aankoms by Noordeberg Hospitaal is Lola Anley opgewonde om plek in die gesogte Straumann Huis te kry. Maar dan vind sy uit sy bly in die kamer van ’n student wat vermoor is. Om al die spoke ter ruste te lê móét sy Asher Parker se moord oplos – sónder dat iemand die waarheid oor haar eie verlede leer ken.

Marieta Carrick

R320.00

Available on back-order

SKU: 9780795803314 Categories: , , Brand:

Description

Met haar aankoms by Noordeberg Hospitaal is Lola Anley opgewonde om plek in die gesogte Straumann Huis te kry. Maar dan vind sy uit sy bly in die kamer van ’n student wat vermoor is. Om al die spoke ter ruste te lê móét sy Asher Parker se moord oplos – sónder dat iemand die waarheid oor haar eie verlede leer ken.

MARIETA CARRICK werk in mediese tegnologie. Haar debuutroman, Waar bloed kruip, verskyn in 2020. ’n Nuwe uitgawe word in 2026 uitgegee. In 2025 publiseer sy Bloed van ’n vlinder. Met ’n agtergrond in die mediese veld beeld sy die hospitaalruimte in haar sielkundige rillers geloofwaardig uit. Sy woon in die noordelike voorstede van Kaapstad.