Om lief te hê ten spyte van seerkry

Vind hoop en genesing vir gebroke verhoudings deur lief te hê asof jy nog nooit seergekry het nie.
Die mense naaste aan ons – kinders, ouers, familielede, huweliksmaats, vriende – kan ons soms die seerste maak. En die letsels wat hierdie emosionele seerkry laat, gaan soms so diep dat ons mure om ons bou. Tog is dit juis hierdie mure wat ons daarvan weerhou om hoop te sien, heel te word en weer lief te hê.
In Om lief te hê ten spyte van seerkry deel Jentezen Franklin sy verhaal van persoonlike pyn en wys lesers hoe om krag, moed en motivering te vind om lief te hê asof jy nooit seergekry het nie. Deur Bybelse en eietydse verhale bespreek hy verskillende soorte seerkry en gee antwoorde op vrae soos: Hoe kan ek hom weer vertrou? en Hoe kan ek ooit regtig vergewe?
Om lief te hê ten spyte van seerkry bied alles wat nodig is om mure af te breek, deur wonde te werk, gebroke verhoudings te herstel en die krag te ontdek van liefhê te spyte van seerkry.

Jentezen Franklin, Cherise Franklin

R159.00

Available on back-order

SKU: 9781431621194 Categories: , ,

Description