Reënboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1) (Afrikaans, Paperback) Maritha Snyman, Loraine Hattingh, Louise van Nieke

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare!
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop.

Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks:

– ’n Nag van angs

– Die hanswors

– Teddie se geheim

Maritha Snyman

R250.00

Available on back-order

SKU: 9780799389494 Categories: ,

Description