DIAGNOSE: HART VERLOOR (Mei 2025, Sagteband, 192 pg, Romanza, Medies) Madgda Schmidt

Sal liefde struikelblokke kan oorwin?

Lees meer hieronder.

Madgda Schmidt

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870759 Categories: , , , Brand:

Description

Retha Malan sien dokter Isak Vermeulen die eerste keer toe hy ontstoke uit haar dosent se spreekkamer storm en haar amper onderstebo loop. Hy hoor lat er dat sy hom ’n br ombeer noem!

Soos hulle mekaar leer ken, besef hulle hulle is geesgenote en Isak begin selfs praat van trou. Dan sien Isak vir Retha in ’n vurige omhelsing met ’n ander man. Hy konfronteer haar en sy sien sy gebrek aan vertroue onvergeeflik.

Sal liefde en vergifnis dié struikelblokke kan oorwin?