Die kleur van passie (November 2024, Sagteband, 192 pg, Reis) Santi Neven

Passie onder die Franse sterre.

Lees meer hieronder.

Santi Neven

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870476 Categories: , , , Brand:

Description

Toe Cérie Château Monet erf, besluit sy om daar te bly. Hier is sy geliefd en haar geheim is veilig. Arthur Arenberg, ‘n welgestelde hertog en Cérie se lojale jeugvriend, is bereid om met Cérie trou om haar teen haar pa te beskerm.

Warrick is op sy gelukkigste op sy ouers se wildsplaas in Suid-Afrika. In Frankryk vir ‘n kursus, lei ‘n motorongeluk hom na Cérie se deur.

Waar lê Cérie se toekoms? In Frankryk as Arthur se vrou of in haar geboorteland saam met Warrick?