Die lys (Julie 2024, Sagteband, 192 pg, Romanza Stoom 18+) Erla-Mari Diedericks

Avonture het ‘n manier om jou onverhoeds te betrap en jou op afdraaipaaie te neem wat jy nooit sien kom het nie.  Lees meer hieronder.

Erla-Mari Diedericks

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870308 Categories: , , , Brand:

Description

Toe Karen se man haar vir ‘n jonger weergawe los, besluit sy: Dis tyd om te waag.

‘n Vriendin vertel haar van die eienaar van ‘n toermaatskappy wat glo ‘n bobaasverleier en uitstekende minnaar is …

Hy stem in om Karen uit haar penarie te red en gou beleef sy avonture waarvan sy voorheen net kon droom. Avonture het egter ‘n manier om jou onverhoeds te betrap en jou op afdraaipaaie te neem wat jy nooit sien kom het nie.