Eerste Keuse (Oktober 2024, Sagteband, 192 pg, Romanza, Modern) Madelie Human

Vriende met voordele …

Lees meer hieronder.

Madelie Human

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870414 L Categories: , , , Brand:

Description

Tussen die lakens is hulle beslis ’n uiters goeie kombinasie.

Toe Mia Roux, kunstenaar en eienaar van ’n kunsgalery, in Jaco Botes se uitsonderlike oë kyk , besef sy hier kom moeilikheid. Sy soek nie ’n verhouding nie, maar hier die man doen dinge aan haar.

Jaco, ’n suksesvolle korporatiewe prokureur, kan sy hande nie van haar afhou nie, maar soek nie ’n lewensmaat nie. Hy stel voor dat hulle vriende met voordele word. Tussen die lakens is hulle beslis ’n uiters goeie kombinasie, maar is dit genoeg vir hulle?