Kakiebosliefde (Junie 2025, Sagteband, 192 pg, Romanza, Modern) Madelie Human

Hulle verskil soos dag en nag en stem oor min dinge saam, maar die liefde laat hom nie voorskryf nie.

Lees meer hieronder.

Elsa Winckler

R110.00

Available on back-order

Description

Lumé Gous het ’n spesifieke olie nodig vir die parfuum wat sy maak. Die enigste plek waar sy dit kan kry, is op Neil Mulder se plaas.

Lumé en Neil verskil soos dag by nag. Sy is ’n per feksionis en hy ’n sorgelose terggees. Geen wonder hul eerste ontmoeting is katastrofies nie en sy wil hom en sy hond nooit weer sien nie. Maar hoe kry sy dan die olie vir haar parfuum? Sy beraam ’n plan, maar die noodlot gryp in.