KASTELE EN KERSE (November 2025, Sagteband, 192 pg, Romanza Reis) Zinèt Oosthuizen

Sal hul liefde die lewe se uitdagings oorwin?

Lees meer hieronder.

Zinèt Oosthuizen

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779871022 Categories: , , , Brand:

Description

Chloe Basson is bang vir rillers en spoke. Nou moet sy die bekroonde skrywer Zack Basson by ’n verlate kasteel op Lesotho se grens ontmoet.

Alles loop skeef: Haar motor breek, ’n sneeustorm keer haar vas, en die kasteel se kragtoevoer word afgesny.

Te midde van hierdie probleme, skep Zack se sjarme, ’n romantiese kaggel, en vurige woordespel die perfekte atmosfeer vir romanse … totdat ’n ysige wind die vlam in haar hart blus.