Maanlig en blou oë (Julie 2024, Sagteband, 192 pg, Romanza Plaas) Elize Davies

Sal die spoke van die verlede verjaag kan word vir ‘n kans op geluk? Lees meer hieronder.

Elize Davies

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870490 Categories: , , , Brand:

Description

Ben Lategan is hard en verbitterd teenoor vroue ná talle liefdesteleurstellings. Lienke het self ook al baie seergekry in die verlede.

Wanneer die twee mekaar ontmoet, is die aantrekkingskrag tussen hulle egter onmiskenbaar. Ben vind haar onweerstaanbaar en sy aanrakings laat haar ook nie koud nie – inteendeel!

Maar Lienke is lugtig. Sy is op soek na ’n betekenisvolle liefdesverhouding wat verder strek as net die liggaamlike.

Sal beide die spoke van die verlede kan besweer om mekaar ’n kans te gee?