‘n Jetski vir twee (Junie 2025, Sagteband, 192 pg, Romanza, Plaas) Ilze Beukes

Vat ’n kans op liefde – sal Lizzy uiteindelik uit haar wegkruip bestaan kan ontsnap en die liefde van haar lewe reg onder haar neus raaksien.

Die skrywer se ander titels is Trekker vir twee , ‘n Motorfiets vir twee en ‘n Fiets vir twee. Hierdie is die laaste verhaal in hierdie reeks.

Lees meer hieronder.

Ilze Beukes

R110.00

Available on back-order

Description

Met haar prokureur se hulp, vind Lizzy onder ’n nuwe identiteit ’n toevlug op ’n plaas by die see. Daar versorg sy die visser shuisies en bly naweke in die eienaar, Reuben, se huis terwyl hy in Mauritius is.

Alles gaan goed, tot Reuben een nag onv erwags opdaag en Lizzy hom vir ’n inbr eker aansien en haar self verdedig.

Reuben is kalm, onder steunend en dierbaar. Hy maak haar deurmekaar, al sê hy hy wil ook nooit trou nie. Gaan haar hart dié keer selfs seerder kry as voorheen?