‘n Kersboom van Hout (Desember 2024, Sagteband, 192 pg, Modern, Reeks Biljoenêrs van die Paarl, 4/4) Elsa Winckler

‘n Kersfees-wonderwerk …

Lees meer  hieronder.

Dina Botha

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870513 Categories: , , , Brand:

Description

San-Marie Crafford se drie vriendinne is getroud met die mededirekteure in ’n maatskappy. Nou is die vierde direkteur, Jacques Myburgh, skielik heeltyd onder haar voete. Sy weet uit ervaring gelukkige eindes bestaan nie en stel nie belang in romanse nie.

Jacques het geweet iets aan San-Marie hinder hom, maar die dagin haar werkswinkel besef hy eers hoekom. Iemand met sy agtergrond kan mos nie dink aan trou en gelukkige eindes nie? Of kan ’n Kersboom van hout alles verander?

Die eerste 3 boeke in die reeks: Sien jou in my drome (Biljoenêrs van die Paarl 1/4), Jy’s my kersgeskenk (Biljoenêrs van die Paarl 2/4), Vereistes van ‘n trouman (Biljoenêrs van die Paarl 3/4).