‘n Kersfeeskomplikasie (Desember 2024, Sagteband, 192 pg, Plaas) Dina Botha

Kan ‘n speletjie vol van misleiding en komplikasies in ware liefde verander?

Lees meer  hieronder.

Dina Botha

R110.00

Available on back-order

Description

Christelle Boshoff is die sakeman Francois Sutherland se lyfwag, maar nou moet sy saam met hom op vakansie gaan om sy twee dogtertjies op te pas. Die kinders dink sy is Francois se meisie en hulle deel die misverstand met sy familie.

Christelle laat haar teen haar aard meesleur in ’n speletjie van misleiding en leuens. Dan daag Francois se eksvrou op met haar eie onthulling. Wie moet Christelle glo? Die eksvrou of die man wat haar hart besit?