’n Noodvlug vir Rusty (Februarie 2024, Sagteband, 192 pg, Medies) Jaco Versfeld

Hierdie is die tweede boek in die Noodvlug-reeks.

Is dit juis dié aantreklike rooikop se teenwoordigheid wat sake vir haar gaan bemoeilik?

Lees meer hieronder.

Jaco Versfeld

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870629 L Categories: , , , Brand:

Description

’n Nuwe begin.

Nadine Bester is ’n traumasust er op lugambulanse. Toe haar seun gedragsprobleme toon, stel die laer skool se jeugwerker, Rusty, voor dat Nadine w eer begin uitgaan.

Haar seun hou egter glad nie van haar nuwe kêrel nie. Daarby verhuur haar ma die tuinwoonstel op hulle erf aan Rusty en nou is die jeugwerker onder haar neus en kom telkens tot haar redding.

Kan Rusty haar seun help om Nadine se nuwe liefde te aanvaar? Of is die aantreklike rooikop jeugwerker juis die probleem?