Sale!

’n SKUILPLEK VIR SOFIE (April 2026, Sagteband, 192 pg, Romanza Spanning) Elsa Winckler

Belangrike nota: Hierdie is ‘n voorafbestelling, publikasiedatum mid-April. Onthou asseblief dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling eers versend word sodra alle voorraad beskikbaar is.

Haar lang, slanke bene spook by hom …

Wanneer hulle gedwing word om saam in ’n veilige woonstel te bly en kamma verloof is, verander dinge vinnig.

Lees meer hieronder.

Elsa Winckler

Original price was: R110.00.Current price is: R105.00.

Available on back-order

SKU: 9781779871473 Categories: , , , Brand:

Description

Sofie Olivier hou van haar werk as sekuriteitsbeampte en het nie tyd vir romanse nie. Toe sy saam met kolonel Jordaan Wessels van die polisie moet werk, vryf hy haar dadelik verkeerd op. Hy is
arrogant, ’n beheer vraat en skynbaar ’n rokjagter.

Trou is nie deel van Jordaan se toekomsplanne nie, maar Sofie se groen oë vang hom elke keer. Toe hy en So fie in ’n v eilige woonstel moet bly en voorgee hulle is verloof, verander sake.

Is dit net die vreemde omstandighede, of iets meer?

Hierdie is die vierde verhaal in Elsa se nuwe spanningsreeks oor Bosmansekuriteit.