Description
Die eerste verhaal in ‘n nuwe spanningsreeks.
Karolien Watermeyer het haar eie patisserie in Kaapstad en geniet haar lewe. Dis net die liefde wat kort. Niemand kon haar nog laat voel soos Stefan Bosman wat haar op haar sestiende
verjaardag gesoen het nie.
Stefan kon Karolien nooit heeltemal vergeet nie. Maar hy het ’n sekuriteitsfirma en ’n v erhouding hou gevare in. Die vr eemde motor by Karolien se blyplek bevestig dat ou vyande weer op sy
spoor is.
Kan hy vir Karolien beskerm sonder om sy hart te verloor?





