Sale!

ONWAARSKYNLIKE CUPIDO (Februarie 2026, Sagteband, 192 pg, Romanza Modern) Bets Smith

Let wel: Dit is ‘n voorafbestelling, publikasiedatum 10 Februarie. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling gestuur word sodra alle voorraad beskikbaar is.

’n Vreemde ontmoeting lei tot ‘n nuwe begin.

Lees meer hieronder.

 

Bets Smith

Original price was: R110.00.Current price is: R105.00.

Available on back-order

SKU: 9781779871404 Categories: , , , Brand:

Description

Toe haar oorheersende aanstaande Renske se onderwysloopbaan ruïneer, bied haar peetma se er flating ’n nuwe begin. Saam met die huis op Soutbosbaai erf Renske vir Tippie, die opt elhond, en
die buurman, Rocco du Randt.

Weens haar vorige ondervinding verwar Renske Rocco se sorgsaamheid aanvanklik met voorskriftelikheid. Maar die troeteldiere dwing hulle toenemend in mekaar se geselskap sodat ’n gemaklike vriendskap tog ontwikkel.

Sal hulle betyds besef die lewe is te kosbaar om op misverstande te vermors?