Skakerings van liefde (April 2025, Sagteband, 192 pg, Romanza Modern) Malene Breytenbach

Die liefde het vele skakerings.

Lees meer hieronder.

 

Malene Breytenbach

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870704 L Categories: , , , Brand:

Description

Toe Barbara se ouers sterf, moet sy haar graad in beeldende kunste staak en uit haar skilder ye ’n bestaan maak.

Plaaseienaar Ryno de Villiers ontferm hom oor haar en laat haar toe om in ’n vervalle kothuis op sy plaas te bly.

Ryno is ’n bekende sanger wat oral in die land optree. Hy en Barbara is aangetrokke tot mekaar, maar albei het bagasie en boonop hulle is t eenoorgesteldes.

Die liefde het vele skakerings. Sal hulle bymekaar kan aanpas?