Volbloedman (Julie 2025, Sagteband, 192 pg, Romanza Modern) Marilé Cloete

Die lewe is vol uitdagings, maar liefde kan alles oorwin.

Lees meer hieronder.

Marilé Cloete

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870827 Categories: , , , Brand:

Description

Denise vind nog haar voete in die Boland nadat sy uit ‘n toksiese huwelik ontsnap het.

Dirk is ‘n toegewyde polisieman, maar sy eksvrou het hom oor ‘n enkele fout in sy verlede finansieel afgepers.

Toe Denise se woonstelgebou afbrand, vermoed sy haar eksman is verantwoordelik. Maar sy bly uit skaamte stil oor haar verlede. Dirk vind uit hoe Denise van haar eksman ontkom het en moet besluit of hy hom daarmee kan versoen.

Sal hulle saam liefde en aanvaarding bymekaar kan vind?