Winterwens (Augustus 2025, Sagteband, 192 pg, Romanza Modern) Lizelle von Wielligh

Net een wens vir Lianca …

Lees meer hieronder.

Lizelle von Wielligh

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870872 Categories: , , , Brand:

Description

Toe Lianca op haar broer se troue met Paul van Huyssteen dans, weet sy hy is haar trouman, maar Paul het net oë vir die bruid.

Twee jaar later gee Paul se ouers Lianca werk én reël vir haar verblyf in die woonstelletjie op Paul se werf. Hy weet nie Lianca is die man wat sy verloofde gesteel het se suster nie.

Wat gaan gebeur as hy uitvind? Sal Lianca se omgeehart Paul se skanse kan oorkom?

Die verhaal volg op Lentelag en Somersoen.