Skoon & Skraal Dieet – Die Trefferboek Oor..

James Duigan

R280.00

Available on back-order

Description

Toe James Duigan – ‘n top-afrigter van glanspersone – se Clean & Lean Diet die eerste keer op die rakke beland het, was dit dadelik ‘n topverkoper. Die boek is nou heeltemal hersien en bygewerk, met: splinternuwe resepte; die nuutse wenke en raad; nuwe en verbeterde ‘Sleg, Beter, Beste’-tabelle – iets wat eie is aan Duigan. Skoon & Skraal is eenvoudig en doeltreffend: jy hoef nie kaloriee te tel of ingewikkelde reels te volg nie. Jy word eers gehelp om ‘Skoon’ te kom deur ‘n buigsame 14-dag-detoks- en eetprogram te volg, en dan gewys hoe om ‘Skraal’ te word deur jou liggaam te vorm met maklike oefeninge wat werk.