Terreur in Kaboel (Sagteband) Hannelie Groenewald

Geroepe om te gaan werk in Afganistan trek die Groenewalds uit Pretoria Kaboel toe. Elf jaar later word Werner, Jean-Pierre en Rode in ‘n wrede terreuraanval vermoor. Hannelie bly alleen agter. Hoe gebeur so iets met mense wat in gehoorsaamheid geleef het, oortuig van God se beskerming? Hannelie Groenewald se openhartige verhaal is ‘n merkwaardige getuienis van ‘n lewe in geloof, van God se liefde, genade, en die krag van vergifnis. Sy wys dat enigeen kan opstaan uit die as.

Hannelie Groenewald

R265.00

Available on back-order

Description