Trompie Omnibus 4 (3-in1, Sagteband 409 pg) Topsy Smith

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Trompie samel geld in vir ‘n bedleende seun, Trompie word verkies as junior leerderraadslid en die rugbyseisoen begin – wat beteken dat Trompie en sy maats se lewe net om een ding draai.

Topsy Smith

R180.00

Available on back-order

SKU: 9780798171687 Categories: , ,

Description