Die Groot Blom OUT OF PRINT

Yves Pinguilly

R141.00

Out of stock

Description

In die groot stad, Johannesburg, stap Dylan en Palesa saam met Dylan se pappa skool toe. Hulle is in die Gr R-klas. Dis hulle eerste skooldag! Op pad is daar ‘n piepklein huisie met die mooiste, grootste sonneblom wat hulle nog ooit gesien het in die tuin. Dit lyk asof die sonneblom hulle agternakyk. En toe hulle die middag huis toe stap, kyk die blom hulle sowaar weer agterna!