Liewe Heksie: Leesboek 4

In Liewe Heksie: Leesboek 4 vang Liewe Heksie ‘n boef by Karel Kat se huis, kry sy haar eie koekoekhorlosie en reken sy met die Geelheks af by Koning Rosekrans se verjaardagpartytjie.Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!

R160.00

Available on back-order

SKU: 9780798168960 Categories: ,

Description